Opregte vriendskap en wat daartoe ly....
Suziscow
Cape Town, South Africa | Kvinne Søker A Mann
Grunnleggende informasjon
Jeg vil beskrive meg selv som
Ek is 'n opregte liefdevolle mens. Ek hou van uitgaan, dans, rondry, braai, kuier saam met familie en vriende. Ek geniet dit om in goeie gesêlskap te verkeer as dit winter is by die kaggel met glasie wyn. Vir die res leer my ken en vind self uit. Blanke mans in ouderdom 50-55 is welkom om kontak te maak.
Registrer
Væren